Thursday, January 18, 2007

M2 HIGHWAY PHOTOS / M2 SNELWEG FOTOS

M2 HIGHWAY PHOTOS / M2 SNELWEG FOTOS
Johannesburg:
On the M1 before the M2-interchange (new sign)
Op die M1 oppad na die M2-wissellaar (nuwe bord)
M2-highway:
At the R55 Mooi Street exit heading towards Germiston (very old signs - still there)
The M31 used to be Harrow Road, but was renamed, and the sign terribly changed with the wrong font.

By die R55 Mooistraat afrit oppad na Germiston (baie ou borde - nogsteeds daar)
Die M31 was voorheen Harrowweg, maar was hernoem, en die bord vreeslik lelik verander, met die verkeerde lettertipe.
M9 Rissik Street Exit, to Johannesburg Central Business District

M9 Rissikstraat-afrit, na die Johannesburgse Sentrale Sakegebied
1km from the Rissik Street exit, this sign has the Central City dot, notice how the top-left corner has been replaced by a plain blue square (the white frame ends above the 'R' and the exit number isn't visible) On the enlarged version, the '9' from the missing 'M9' is barely visible. The distance to Mooi Street (right of the arrow) has also been concealed - visible on enlarged version.

1km vanaf die Rissikstraat afrit, hierdie bord het die Middestad-kol, neem kennis dat die linkerkanste, boonste hoek toegeplak is. Die raam eindig bo die 'R' en die afritnommer is nie sigbaar nie. Die 9 van die vermiste 'M9' is skaars sigbaar. Die afstand tot Mooi Straat is ook versteek. Dit is leesbaar wanneer vergroot is.
Posted by Picasa

Welcome / Welkom


Welcome to my South African Roadsign page! (Afrikaanse weergawe onder)

I've created this page to share my passion for road signs, not only local - but internationally. I'm always on the lookout for new signs, and I'm constantly updating my photo database. Please share with me your local signs (especially if you're in SA).

Please tell me what you think, and get in contact.

Look around, and enjoy!


----

Welkom by my Suid-Afrikaanse Padteken blad

Ek het hierdie webblad geskep om my padteken-passie met plaaslik en internasionale padtekens te deel. Ek is altyd op die uitkyk vir nuwe padtekens, en ek is aanhoudend besig om my foto-databasis te vergroot. Deel gerus jou plaaslike padtekens met my, veral Afrikaanse padtekens terwyl daar nog is.


Sê my asseblief wat jy hiervan dink, en gesels gerus met my.

Kyk rond en geniet!