Monday, April 16, 2007

Gevallestudie: Harrowweg / Case Study: Harrow Road

Die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit het die M31 Harrowweg hernoem na Joe Slovorylaan. Die afrit borde op beide die M1 en M2 is gruwelik verander (soos net die Johannesburgse Padagentskap (JRA) kan*).

The City of Johannesburg Metropolitan Municipality changed the name of M31 Harrow Road to Joe Slovo Drive. The exit signs on both the M1 and M2 was grossly changed (like only the Johannesburg Roads Agency (JRA) can*).



Click on the images to enlarge
Kliek op die prente om te vergroot




Discussion on the fonts used (English)














Usually when a name is changed the roads agency will print the new name and paste it over the old name on the old sign. It is usually replaced with a sticker type or a pop-rivet type replacement segment. - This will be discussed further in the Johannesburg (ORT) Airport Case Study. As usual there is no surprises with the JRA as they used some kind of paste-method that looks horrible. This is highlighted with flash photography. (Click on the Left)





Voetnotas / Foot Notes:
* Oor die agelope paar maande het vir aan die lig gekom dat die JRA (Johannesburgse Padagentskap) nalatige werk doen met die vervaardiging van padtekens. Dit sal in detail in 'n opkomende Gevallestudie bespreek word.
* English: Over the past few months it has come to my attention that the JRA (Johannesburg Roads Agency) does a terrbile job at the design and manufacturing of roadsigns. This will be discussed in a future Case Study.
***Met die derde naamsverangering van die Internationale Lughwe in Kempton Park aan die Oosrand, het interesante kwessies en foutiewe veranderinge opgespring. Dit word nog gedokumenteer en sal binnekort op wees.
***With the third name change for the International Airport in Kempton Park on the East Rand, some interesting and incorrect appearances came to light. This is all still being documented, and will be posted soon.
Please comment / Lewer asb kommentaar

M2 Snelweg / Highway (Deel 3 / Part 3)

M2 Snelwegborde - kliek op enige foto om die groter weergawe te sien
M2 Highway signs - click on any of the photos to see the larger version

M19 Ruvenweg / Benrose afrit. Perongeluk nie die hele bord afgeneem nie.
M19 Ruven Road / Benrose offramp. The left hand of the sign was cut off by mistake.



Chilverstraat / Denver afrit - Let daarop dat in die teenoorgestelde rigting se afritbord ontbreek die straatnaam
Chilver Street / Denver offramp - Note that the streetname isn't on the opposite directions' offramp sign

Afrit 19 - M33: Clevelandweg / Heriotdale / Cleveland afrit. Was duidelik beskadig. 'n Segment van die vermiste deel was vervang en met die hand geverf.

Exit 19 - M33: Cleveland Road / Heriotdale / Cleveland offramp. Has been damaged. A segment of the missing part was replaced and hand painted.


Afrit 108 - Geldenhuys-wissellaar met die N3/N12 snelweg - Kaart tipe bord
Exit 108 - Geldenhuys interchange with the N3/N12 highway - Map tipe sign
Posted by Picasa

M2 Snelweg / Highway (Part 2 / Deel 2)

Deel 2 van die M2 Snelweg Reeks / Part 2 of the M2 Highway Series
Nuut: M9 Middestad/Rissikstraat-afrit
New: M9 City Centre/Rissik Street offramp

M31: Ou Harrowweg Afrit. Nou die Joe Slovo-rylaan afrit. Selfde bord met letters vervang. Verkeerde lettertipe.
Die snelweg hou aan op hierdie afrit, dit sal op 'n latere tydperk bespreek word.

M31: Old Harrow Road offramp. Now the Joe Slovo Drive offramp. Same sign with only the letters replaced. Wrong Font.
Die highway continues on this offramp, this will be discussed later.

Martizburgstraat afrit na Kaserne
Maritzburg Street offramp to Kaserne


M31 Heidelbergweg Afrit
M31 Heidelberg Road Offramp
Posted by Picasa

Thursday, January 18, 2007

M2 HIGHWAY PHOTOS / M2 SNELWEG FOTOS

M2 HIGHWAY PHOTOS / M2 SNELWEG FOTOS
Johannesburg:
On the M1 before the M2-interchange (new sign)
Op die M1 oppad na die M2-wissellaar (nuwe bord)
M2-highway:
At the R55 Mooi Street exit heading towards Germiston (very old signs - still there)
The M31 used to be Harrow Road, but was renamed, and the sign terribly changed with the wrong font.

By die R55 Mooistraat afrit oppad na Germiston (baie ou borde - nogsteeds daar)
Die M31 was voorheen Harrowweg, maar was hernoem, en die bord vreeslik lelik verander, met die verkeerde lettertipe.
M9 Rissik Street Exit, to Johannesburg Central Business District

M9 Rissikstraat-afrit, na die Johannesburgse Sentrale Sakegebied
1km from the Rissik Street exit, this sign has the Central City dot, notice how the top-left corner has been replaced by a plain blue square (the white frame ends above the 'R' and the exit number isn't visible) On the enlarged version, the '9' from the missing 'M9' is barely visible. The distance to Mooi Street (right of the arrow) has also been concealed - visible on enlarged version.

1km vanaf die Rissikstraat afrit, hierdie bord het die Middestad-kol, neem kennis dat die linkerkanste, boonste hoek toegeplak is. Die raam eindig bo die 'R' en die afritnommer is nie sigbaar nie. Die 9 van die vermiste 'M9' is skaars sigbaar. Die afstand tot Mooi Straat is ook versteek. Dit is leesbaar wanneer vergroot is.
Posted by Picasa

Welcome / Welkom


Welcome to my South African Roadsign page! (Afrikaanse weergawe onder)

I've created this page to share my passion for road signs, not only local - but internationally. I'm always on the lookout for new signs, and I'm constantly updating my photo database. Please share with me your local signs (especially if you're in SA).

Please tell me what you think, and get in contact.

Look around, and enjoy!


----

Welkom by my Suid-Afrikaanse Padteken blad

Ek het hierdie webblad geskep om my padteken-passie met plaaslik en internasionale padtekens te deel. Ek is altyd op die uitkyk vir nuwe padtekens, en ek is aanhoudend besig om my foto-databasis te vergroot. Deel gerus jou plaaslike padtekens met my, veral Afrikaanse padtekens terwyl daar nog is.


Sê my asseblief wat jy hiervan dink, en gesels gerus met my.

Kyk rond en geniet!